Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
July 19, 2016 at 1:04 pm
#3256
annelise
Keymaster
Jimpels, ek wonder as almal threesomes begeer, waarom die mens so stupid was om hulle “kultuur” (of wat ookal) so te maak dat hulle dit meestal nie mag ervaar nie. Ek dink ook dis soortvan die meeste mense se nommer een begeerte. Hoe sad is dit nie dat die meeste mense nie daardie begeerte gaan kan vervul nie? 🙁