Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
July 18, 2016 at 1:52 pm
#3239
annelise
Keymaster
Daar was ‘n knipoog na my “nie regtig te veel gevra nie.” Ons almal weet dis vir die samelewing te veel, maar dit was ‘n ander onderwerp of dit reg is dat die samelewing dit namens jou kan besluit. 🙂
En ek gaan nie hier in die openbaar daai vraag antwoord nie. 😉 Nie eens noodwendig privaat nie. 😉