Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word? › Reply To: Moet fantasieë waar word?
Ek dink elke mens is dit aan homself verskuldimg om in alle aspekte van sy lewe voluit te leef, maar ons word terug gehou deur vrese vir ander se opinie en beoordeling en vooropgestelde idees. Mense is so krities teenoor mekaar vandag. Jy mag nie te vet, te maar, te ryk, te arm, te sukseksvol wees nie wanr daar is altyd iemand wat iets te sê het. Daarom hou ons ons fantasië vir onsself en durf nie waag om dit teenoor mekaar te opper nie en so kwyn ons stadig weg tot soos Annelise sê ons op die ouetehuis se stoep sit en uitvind jy was nie alleen nie, maar nou’s dit te laat.
Annelise, dit sal wonderlik wees as jy so n tread kan begin waar ons kan fantaseer sonder veroordeling en net dalk word van ons drome waar.