Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word? › Reply To: Moet fantasieë waar word?
July 14, 2016 at 2:35 pm
#3165
annelise
Keymaster
Hey! Miskien moet ek ‘n thread maak waar mense kan fantasieë uitruil wat hulle regtig wil ervaar – en dit dalk so waar maak? Almal hier gebruik tog skuilname, so dis redelik veilig om te vertel? Dan werk ek aan daardie “private messages” opsie vir die kontak … 😉