Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Porn v Erotiek › Reply To: Porn v Erotiek
June 22, 2016 at 2:44 pm
#2869
Anonymous
Inactive
Ek het ook aan die “eye of the beholder” ding gedink.
Daarom dink ek nie jy moet jou bekommer oor die etiket wat om jou skryfwerk gehang kan word nie. Jy moet gemaklik wees met wat jy skryf. Iemand gaan dit as erotika beskou, iemand gaan dink dis porn, iemand gaan reken dis maar taamlik mak. Maar solank jy geskryf het wat en soos jy wou, kan hulle maar in hulle moere gaan.
Ek het gelees wat jy hier geskryf het, en, vir wat dit werd is, ek dink ook dis beslis nie porn nie. (Maar so what as dit was?!)