Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Porn v Erotiek › Reply To: Porn v Erotiek
June 22, 2016 at 1:42 pm
#2868
annelise
Keymaster
Jy skryf beslis erotiek en nie porn nie, Rudi. Volgens my definisie altans. Ek dink ook porn vs erotiek is van daardie goed wat in the eye of the beholder is. (Of is sy/haar brein 😉 ) Ou verkrampte tannies skree porn as hulle net ‘n kaal bors sien waar ander mense weer amper niks as porn sien nie.