Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Manlike en vroulike skrywers › Reply To: Manlike en vroulike skrywers
December 20, 2022 at 12:51 pm
#10585
kaapseboertjie
Participant
Ek vind ook dit is redelik maklik om te onderskei tussen n man of vrou wat n storie skryf. Die maklikste is gewoonlik die taal gebruik soos jy se.
Maar ook so genoem, die manier hoe iets beskryf word verskil ook tussen n man en vrou.
En dan tel mens later ook op net op die manier hoe n sin gestel is, of beskryf word, of dit deur n man of n vrou geskryf is