Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Wat begeer jy van Kombiekiehier? › Reply To: Wat begeer jy van Kombiekiehier?

Interessante vraag. Ek is nog nuut hier, hoewel ek vir baie jare op ander sosiale platvorms betrokke was.
Sover geniet ek die lees van die stories, maar ek stem saammet Oubul dat dit lekker sou wees om geselsies te kon aankoop. Maar ek besef dit kan ook handuit ruk.
Dit sal net lekker wees om meer.. amper direk.. met ander te kan deel, kommunikeer en te besef die begeertes en fantasie wat n mens het toe nie so verregaande of eensaam hoef te wees nie.
Oja, en dalk so bietjie beter uitsetting hoe mens stories kan indien? Of bly dit so per epos?
Maar verder, hou so voort. Mens kan lekker hier verlore raak