Elrie

deur Bobcat

Dit is ʼn warm Desemberaand op die plaas. Die maan skyn helder en loer onheilspellend deur die oop venster van my stoepkamer. In die verte kwetter die tarantale in die wilgerbome. Ek sug en besef dat slaap my nie vanaand beskore is nie. In die huis hoor ek die reëlmatige asemhaling van die slapendes.

My gedagtes dwaal na Elrie in die kamer oorkant die gang van my ouers. Sy kuier al ʼn paar dae by ons op die plaas. Sy is nie die beeldskone versinnebeelding van ʼn vrou nie, maar eerder die smeulende toonbeeld van alles wat ʼn man se seksuele verbeelding aangryp. Grys-groen oё, lang rooi-bruin hare met sonstrepies, bene wat net aanhou en aanhou, kuiltjies as sy lag, melkwit tande, vol lippe, stywe boudjies, veral as sy ʼn denim dra, en dan is daar haar boesems. Die deining van daardie twee rondings het my menigmaal met ‘n nat kol in die onderbroek gelos.

ʼn Koel briesie het so teen elf uur deur die venster begin waai. Ek het my kaal lyf bo op die duvet neergevlei en met haar in my gedagtes het my oё begin toeval.

Ek het eers bewus geword van haar half naakte lyf teen myne toe haar koue voete aan myne raak. “Fok Elrie, waar kom jy nou vandaan,” glip dit uit voor ek behoorlik wakker is.

“Skuus, wou nie pla nie, dis net erg warm in die huis,” antwoord sy skaam terwyl sy begin opstaan. Ek vat haar aan die voorarm en trek haar terug tot teen my.

“Jammer. Ek het maar net my gat afgeskrik.” Ek sien die kuiltjies op haar wange vorm en raak opeens bewus van my eie naaktheid.

“Is jy skaam Riempies? (my bynaam)” vra sy met vermaak in haar stem.

“Uhm … nee,” lieg ek terwyl ek die duvet se punt oor my kaal onderlyf trek en op my sy draai. My oё dwaal oor haar gesig, teen haar nek af en haak dan by haar lyf vas. Sy is geklee in ʼn satyn nagrokkie wat haar boude skaars toemaak en dis  te danke aan die twee knoppies op borshoogte duidelik dat sy geen bra aanhet nie. Ek wonder of sy ʼn broekie aanhet en die gedagte laat my onderlyf summier verstyf.

Elrie skuif nader aan my tot ek haar liggaamshitte kan voel.

“Kan ek maar bietjie hier by jou lê?” vra sy. Voor ek kan antwoord sit sy haar hand op die plek waar my heup en boud ontmoet en haar sagte lippe raak net-net aan myne. Skokgolwe rol deur my liggaam.

“N … net lê Elrie?” stotter-vra ek, en onmiddelik speel haar kuiltjies weer op haar wange. Ek begin liggies bewe.

“Net totdat ek afgekoel het,” antwoord sy en haar lippe terg weer myne liggies.

“Jjjissie as hier nnou iemand instap …” begin ek, maar sy plant weer haar lippe op myne en die keer volg sy dit op met ʼn bietjie tong. Haar lippe proe soos ryp kersies en haar tong is sag en warm.

Ek wonder of ek droom, maar word tot die werklikheid geruk as sy haar hand oor my boud laat gly. My ma het nie banggatte grootgemaak nie en ek sluk haar byna in. Sy druk my teen die bors en ʼn giggel ontsnap uit haar mond. Is jy nog ʼn “virgin” Riempies?

“Jjy iis ddie eerste mmeisie,” stotter ek. Weer die kuiltjies.

“Doen net wat ek doen,” en sy trek my weer nader. Hierdie keer is ek meer versigtig en toets my tong liggies oor haar onderlip. Toe ons tonge aan mekaar raak skiet daar weer n skokgolf deur my liggaam en ek voel hoe my voёl heeltemal verstyf.

Na ʼn paar sekondes begin Elrie se soen meer intens raak en ek rol op my rug en trek haar half bo-op my. Haar hand vroetel die duvet se punt tussen ons uit en sy kruis haar lang been oor myne. My voёl raak aan haar bo-been en dit voel of ek gaan ontplof.

Elrie se hand beweeg nou oor my bors terwyl sy my soen, oor my gespierde maag, teen die voorkant van my heup op en verdwyn. Dan voel ek hoe sy my hand vat en dit op haar heup sit. Ek skuif haar sagte rokkie op en voel die kant van haar broekie. My vingers speel heen en weer oor haar boud net onder die broekie se rek. Haar soen raak nou dringend, vraend, nee eisend en omdat ek nie ondervinding het nie breek ek die soen en begin haar nek vry. Haar asemhaling versnel en sy begin sulke vreemde geluidjies maak.

Sy rol van my af en gaan lê op haar rug langs my. Haar hand glip om my nek en sy trek my weer teen haar vas.

“Jy vry vrek lekker vir ʼn “virgintjie” Riempies,” sê sy.

My hart klop in my keel en toe sy my weer soen frommel ek haar rokkie tot bokant haar tiete. Ek bak my hand om haar een bors en druk hom liggies, dan streel ek haar stywe nipple met my vingers. “Aaah” laat hoor sy van haarself en ek vat haar “nipple” in my mond en begin saggies suig. My regterhand gly oor haar magie, oor haar broekie en vir die eerste keer glip my handpalm oor ʼn vrou se koek. Ek is in die hemel, dink ek.

“Jy maak my nou lekker lus,” fluister Elrie terwyl sy haar heupe lig en haar broekie met een hand afdruk. Sy trek hom verder met haar voet af tot hy net om een enkel hang. (Dit voel vir my of ek myself gaan bemors van jagsheid toe ek haar volksiebonnet vol koekhare in die maanlig sien.)

“Nou kan jy behoorlik aan haar vat,” fluister Elrie in my oor en haar warm asem in my nek laat my bewe soos iemand wat kouekoors het.

Ek raak bewus van ʼn intense behoefte om tussen haar bene te lê en asof sy my gedagtes lees trek sy my bo-op haar. Ek soen haar borste en suig haar tepels en ek voel hoe sy haar heupe lig en haar vroulikheid styf teen my voёl druk. Ek snak na my asem toe sy my stokstywe voёl in haar hand neem en my draad liggies begin trek. Ons albei bewe nou asof ons siekte onderlede het. Haar liggaam is vuurwarm teen myne en ons soen met ʼn barbaarse afwagting.

My eerste bewuswording van die wonder van ʼn vrou se lyf is toe sy weer haar heupe lig en my voёlkop tussen haar lippies deurtrek. Dit is warm en nat en het ‘n sagtheid wat nie op papier vasgepen kan word nie. Dan druk sy my tot diep in haar in. Die gladde warmte is te veel vir my en die jeugdige sappe van my lieste spuit  diep binne in haar in. “Sskuus,” stotter ek terwyl ek probeer uitpluk, maar sy het haar bene om my boude gevou en pen my diep binne haar vas.

Ek kon voel hoe Elrie onder my haar koekie saamtrek en ontspan en saamtrek en ontspan terwyl sy my vry. Toe sy seker is daar is geen saad in my oor nie het sy my met haar hand teen my bors van haar afgestoot en my omgerol op my rug. Ons het n rukkie so gelê voordat sy weer met my voёl begin speel het.

“Ek’s mal oor jou Riempies,” het sy gebieg en my weer begin vry.

Ek was binne sekondes stokstyf, maar die keer het sy my plat op die bed vasgedruk en haar been oor my geswaai. Sy het haar onderlyf opgelig, my voёl in haar hand gevat en hom weer in haar koek gedruk. Ek kon voel hoe sy oor my voёlkop en teen my skag afgly tot onder teen my. Sy het begin om my stadig op en af te ry. Hierdie keer was my balle leeg en ek het stelselmatig begin om myself in haar op te druk elke keer as sy teen my skag afgly.

Ons ritme het versnel. My hande was op haar heupe en ek kon sien hoe haar borste op en af wieg, hoe die sweet in haar nek begin pêrel, hoe haar oё stelselmatig begin omdop. Sy het begin om harder af te kom en ek het begin om harder en dieper in haar op te druk. Haar wange het begin blos en die donker pienk sirkeltjies om haar tepels het begin saamtrek. Sy het in ʼn orgasmiese spasma met ‘n gedempte gil vooroor op my bors geval en vir die tweede keer al die liefdes sappe uit my liggaam getrek.

Daardie nag het Elrie my “virginity” geneem, my jong seunshart gesteel en my geleer dat ʼn vrou  multi-orgasmies is. Teen sonsopkoms was sy afgekoel, ek nie meer ʼn “virgin” nie en die lakens nat van ons liefdessappe en sweet.

Ek is lankal nie meer n seun, maar as ek my oё toemaak op ‘n warm aand terwyl die tarentale in die wilgers kwetter, is Elrie die vrou wat in my gedagtes langs my lê.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Elrie

  • January 11, 2017 at 10:04 pm
    Permalink

    Aijaijaijaijai…. Lekker man!

    Reply
  • January 11, 2017 at 8:04 am
    Permalink

    My teruggeneem na my eerste keer… Die Telefoon Sentrale Girl

    Reply
  • January 10, 2017 at 10:20 am
    Permalink

    Wel gedaan Bobcat. Dit was nou n baie goeie storie.

    Reply
  • January 10, 2017 at 9:55 am
    Permalink

    Ja-nee so het elke man seker ‘n “Elrie” waar hy sy eerste seks mee gehad het….
    Dankie, Bobcat, het my gedagtes teruggeneem na my eerste keer…sug

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)