Ek mis jou.
deur Meerkat
Ek mis jou borsies… mis hulle gewig in my hande, mis hulle sagtheid, hulle vroulikheid. Mis dit so baie om hulle te liefkoos met my vingers en my hande, jou te bly streel totdat jy op my aanraking begin reageer, om en om te speel met my vingers… totdat ek dit nie meer kan hou nie, en jou net moét proe, jou daar soen en suig, jou diep binne my mond in te trek, met my tong jou te liefkoos, al in die rondte, al in die rondte.
Ek mis dit om jou hare in my hand te vat, jou diep in te asem… ek mis dit sommer hartseer, want dis so jy, jy ruik so ontsettend lekker, so uniek. Ek mis dit om saggies in jou ore asem te haal, sodat jy kan hoor hoe jy die man in my wakker maak, kan hoor wat jy aan my doen.
Ek mis dit om jou saggies in jou nek te soen, te kan voel hoe jy reageer, hoe dit tintel deur jou lyf, hoe ek jou knieë lam maak. Wanneer ek kan voel jou borsies het weer rustig begin raak, doen ek dit soms net om hulle weer te terg, totdat ek kan voel hulle staan weer ‘n punt, nooi my weer uit om jou daar te gaan soen, te gaan suig, te gaan liefkoos.
Ek mis jou vel, hoe sag en vroulik jy voel. Ek mis dit so ontsettend baie om net aan jou te kan vat, jou te kan streel… so ontsettend, hartseer-baie. Ek mis jou magie, jou naeltjie, een van my baie spesiale plekkies. Mis dit om jou te streel, jou vroulike heupe te kan druk, daardie uitlokkende heupe wat jy partymaal so uitstoot na my toe, met jou lyf die boodskap stuur dat jy my wil hê, dat jy reg is vir my om verder te gaan. Ek mis jou ongelooflike wulpse sexy boudjies, wat ek so graag aan vat vandat jy daardie een dag so oulik was. Mis jou boudjies se fermheid in my hande, veral wanneer ek verder gaan, my hande onder jou indruk om jou beter te kan proe op jou mees spesiale plekkie.
Ek mis dit om jou boudjies te kan soen, te kan byt. Ek mis die holte van jou laerug, die gevoel van jou spiere wat verstyf onder my vingerpunte, op hulle beurt ‘n boodskap stuur wat sê hou op terg, ek wil jou hê, ek is joune.
O, en dan mis ek jou mond, jou proe, jou soene so verskriklik, verskriklik baie. Elke keer as ek na daardie pragtige hartjie-mond van jou kyk terwyl ek jou liefkoos, herinner dit my daaraan dat alles, alles van ons daar begin het, daardie eerste soen. Daardie wonderlike, sagte lippe, daardie soenbare mond wat my soms so kan uitlok en terg, soms weer dringend vir my sê dis nou genoeg, vat my verder. Ek mis hoe jy proe wanneer jy my wil hê, wanneer jy dit nie meer kan hou nie.
Ek mis daardie sterk bene, daardie welgevormde kuite. Daardie bene wat ek vir die eerste keer werklik eers kon bewonder die eerste maal wat ons saam geslaap het, en saam wakker geword het. Die gevoel van die spiere onder jou vel, so ferm, so vroulik, maar tog ook so sterk. Ek wens jy wil my weer ‘n keer ordentlik druk met daardie pragtige bene. Ek mis dit om jou te terg met my hande, jou op en af te streel op jou bene, jou elke nou en dan net liggies te raak, saggies aan jou vroulikheid te vat.
Ek mis dit om jou vroulikheid te gaan soek waar jy wegkruip, jou saggies oop te maak met my vingers, jou liggies te raak met my tong, te voel hoe jou hele liggaam reageer op daardie aanraking. Hoe ontsettend, ongelooflik, onbeskryflik lekker jy daar proe… totdat ek nie meer kan hou nie, jou met meer oorgawe begin liefkoos, jou intrek in my mond in, jou hele vroulikheid binne my het, alle sintuie tot die maksimum sensitief. Ek voel jou, hoor jou, ruik jou, proe jou, ervaar jou passie ten volle.
Ek mis dit om op te kyk, jou pragtige borsies te sien op en af gaan saam met jou asemhaling, jou ongelooflike passie te sien en te ervaar. Ek mis die geluidjies wat jy maak wanneer ek jou so soen, die geluidjies wat jy uiter wat my laat voel ek bederf jou so baie lekker, ek gee jou soveel genot, ek dra my liefde vir jou oor aan jou.
En dan, wanneer ek dit ook nie meer kan hou nie, en jou moét voel, moét binne jou wees, nou… hoe onbeskryflik, ongelooflik goed jy voel wanneer ek vir die eerste keer in jou ingaan, in jou oë kyk, jou liefde vir my daar sien. Ek mis dit om liefde te maak met jou, jou te terg, jou borsies in my hande te neem, ek mis die deernis in my wanneer ons so intiem is, mis dit so verskriklik om vir jou te sê hoe baie, baie lief ek vir jou is wanneer ek en jy saam die hemele voel oopgaan.
