Draadtrek planne

deur Skerf

Ek wil nie graag veralgemeen en sê dat alle tieners  “X-ratedly” jags is en hulle privaatdele onbeheerst teen sagte voorwerpe skuur nie, maar in my geval was dit wel waar (under cover so…). Ek het draad getrek elke oomblik wat ek ‘n alleenheid gehad het (en dit was baie; onnodiglik baie) …….. in die hoenderhok, agter die sement plaasdam, onder die wilger by die spruit, agter die melkstal, op die koppie in my den, agter die trekker in die stoor, in die koelkamer tussen al die bees en skaap karkasse. En dan ook die usual: in die kakhuis, in die stort en met slapenstyd in my ingeboude kas (net om dubbel seker te maak my ouers hoor my nie). Ek moet bieg dat ek wel nice genoeg was om my “semen-kouse” self uit te spoel en met die “handdoek-skroefdraai-metode” half droog te maak voor ek dit in die wasgoed mandjie gegooi het.

Graag wil ek net ‘n vinnige beskrywing van myself op die skamele ouderdom van veertien gee (want die indruk wat die meeste mense van my skep in my prille jeug is geheel en al ‘n misjudgement). Right, om te sê dat ek skaam was is beslis ‘n understatement. Dit was vir my gods-onmoontlik om met die fynere geslag te kommunikeer (sonner om soos ‘n vars tampon met ‘n beskroomde glimlag te lyk). “Hoekom?” vra jy. Wel, as gevolg van die feit dat ek meeste van hulle al in my gedagtes op trekkers, agter sementdamme, onder wilgerbome, in die melkstal en hangend en hygend tussen bees en skaap karkasse genaai het.

Die verskriklike “meisieskuheid” het dan tot gevolg gehad dat ek omtrent net met my ma en sussie van die teenoorgestelde geslag ‘n gesprek langer as twee sinne kon voer. Even die mooie Juffrou van Staaden (ek dink sy het vir my Wiskunde, Afrikaans of Geskiedenis gegee) kon nie meer as twee woorde met my praat nie; dan het my mond in die Saharawoestyn verander en dit het gevoel of ek ‘n ligte beroerte in my oogholtes en binne-oor ontwikkel. (Ek het haar telke male in vele posisies op die lower groen mosgras by die spruitjie genaai ….)

Hierdie “siekte” het my hele lewe oorgeneem; en ek kon vir ‘n fok met geen siel daaroor praat nie. Ek het geweet dat die subject “seks” in ons gesin was so uit soos ‘n medium-rare beeshaas in die Spur. My pa het geglo dat daar geensins seks gepraat word onder die Jirre se dak nie en ons huis was die Jirre se dak. Dit het my soms afgesit om te masturbate in ons huis, vir obvious reasons.

My sussie was so fokken preuts sy het nog geglo jy kan ‘n baba in die wêreld bring deur net oopmond te soen. My buddies het gepraat van hoe lekker hulle laas Saterdag draad getrek het, terwyl ek vanoggend twee keer al die “liewe denkbeeldige mos-put” besoek het. Het ek ooit gewonner oor die possibility dat ek dalk ‘n “skommel-probleem” het? Nee, ek was te besig om te visualise waar ek “dit” volgende kan doen. Dit was op hierdie stadium van die geveg nie meer ‘n kwessie van “een-meisie-in-‘n-enkele-seating-naai-nie,” maar ek het nou die boundries begin oorskrei met sommer :“Juffrou-van-Staaden-en-Michelle-en-Belinda-en-Talina-saam-in-een-seating-naai”.

My “plekkies” op die plaas het begin min en boring raak – wat my “masturbation-creativity” op hol gesit het. Dis hier waar ek en my getroue Chappie schooter die volgende grens oorskry het … die buurman (oom de Wet) se plaas … my ontembare jagse gedagtes het my ‘n hart-throbbingly excitement laat beleef!

Hier het ek ‘n paradys van “plekkies” ontdek en was ek van voor af baie opgewonde oor my nuut gevonde “plekkies”. Al wat ek nou moes doen was om “hulle” vir ‘n test drive te vat! Net een probleem: hierdie was ‘n woelige plaas! Ek kon nie exactly by oom de Wet stop met my Chappie scooter en vra: “sal oom omgee as ek gou-gou draad trek in oom se melkery?”

Moeilik was dit toe nie. Problem solving lei tot inspirasie en inspirasie lei tot kreatiwiteit. Ek was nog nooit in oom de Wet-hulle se huis nie en dit was dan ook my eerste target. Gevolglik sou ek met ‘n moerse kreatiewe plan vorendag moes kom om toegang tot hulle huis te kon kry. Ek het geweet dat tannie de Wet ‘n huisvrou was en dat dit possibly my grootste obstacle gaan wees. My eerste target was Yolanda se kamer. Yolanda was ‘n baie atleties-gespierde jong dame, met vloeiende blink-swart hare wat net-net bo haar stuitjie stop. Sy het probably die mooiste gat wat ek nog ooit aan ‘n agtienjarige gesien het. Haar vlei-lelie groen oë het my altyd laat dink aan ‘n pond ver weggesteek êrens in die middel van die Knysna woud. Haar gesig … wel, díe het die onderkant van ‘n lamp-paal resemble. Ek het haar net elke tweede Sondag by die kerk gesien wanneer sy kom kuier het vanaf die groot stad Pretoria, waar sy geswot het. Sy was baie spesiaal vir my omdat sy heelwat ouer was. Dus het ek haar net elke tweede Sondag ‘n baie spesiale naai gegee: in die koelkamer, hangend en hygend tussen die bees en skaap karkasse … nét Yolanda en Juffrou van Staaden het die eer gehad om ooit in die koelkamer genaai te word.

Raait, terug by my “obstacle”. Dit was vir my baie belangrik dat ek ‘n alleentydtjie in Yolanda se kamer spandeer. My eerste gedagte was om miskien in te breek , dit sou nie vir ‘n fok werk nie … daai fokken boerboele.  My enigste opsie was om na die huis te gaan en vir tannie de Wet een of ander storie te spin.
So scooter ek toe maar met my Chappie al die pad tot by oom en tannie de Wet se voorhek. Goddank die boerboele is op hok, dink ek vir myself. Daar aangekom sien ek net vir Ousie (oom en tannie de Wet se huisbediende) salig uitgestap kom om te sien waaroor die honde so bohaai opskop.

“Hello Ousie”

“Hello baas,” antwoord sy met ‘n vraagtekenfrons op haar voorkop.

My hart begin jags klop terwyl die rehearsed storie-leuen in my kop rond maal. My storie-leuen was eintlik bedoel vir tannie de Wet, maar ek reken ek hou hom net so vir Ousie.

“Jis Ousie, waar’s die miesies?”

“Nee baas, die miesies en die baas helle es by die town. Die miesies sy es siek, helle moes by die doktor gaan.”

“My maggies Ousie, is sy allraait?”

“Ek, ek weet nie wat es die fout by hom nie.”

“Ag Ousie, ek wil jou gou ‘n gunsie vra.”

“Ja my baas?”

“Man, ek was besig om die draad-strikke van ons grensdraad af te haal en nou my maag hy wil werk. Ek gaan hom nie maak tot by ons plaas nie. Kan ek assamblief julle toilet gebruik?”

“Assamblief, my baas, jy kan gou enkom en by die toilet gaan!”

My hart was al amper op fyndraai en ek het nog nie eens Yolanda se kamer gesien nie! Ousie vat toe sommer die lead en drafstap terug kombuisdeur toe om my die pad aan te wys. Ek galop agterna en vir ‘n split sekonde gaan dit deur my kop: “wat die fok is jy besig om te doen; jou fokkin psigopaat!?” Maar die wil om vir Yolanda in haar eie kamer te naai is te groot!

In die toilet begin ek my plan in werking sit. Ek maak die deur saggies oop en dan weer saggies toe. Doodstil voor die kakhuisdeur luister ek waar Ousie besig is om te werk. Ek hoor haar werkskaf in die kombuis. Die geklingel van die crockery wals met my jagse hartkloppings. Soos ‘n dief loer ek vinnig van kamer tot kamer in. Die eerste een is most definitely oom de Wet en die tannie s’n; dit stink na motbolle.

Die tweede kamer ruk my aan my manlikheid. Ek kan Yolanda ruik, ek kan haar ewe skielik sien voor my. Ek kan haar proe. Ek kan haar sagte mos-klam-poes-lippies teen my bobeen voel druk Ek kan haar klam asem in my nek hoor hyg-fluister: “Naai my, asseblief … naai my net …” Ek maak haar ingeboude kas met bewerige hande oop. My trained oë soekend na die “treasure.” Ek gewaar dit. Op die tweede rak: ‘n panty! Ek hou my woed-asem in en luister aandagtig of Ousie nog besig is in die kombuis. Die geklingel bevestig dit. Sagkens maak ek myself tussen Yolanda se klere in haar kas tuis en maak die kas deur toe. Ek maak die speelplek in my kreatiewe gedagtes oop en met Yolanda se pantie op my gesig begin ek masturbate.

Met my hande op haar ferm agtienjarige, atletiese gat en haar hygende fluisterstem klam in my nek, vou haar poeslippies saggies, maar tog verm om my manlikheid. Ons naai mekaar in die stort en toe strompel ons (ek steeds binne haar) haar kamer binne. Sy vra my met groot oë: “naai my asseblief op my lessenaar.” Met een beweging vee ek alles van die blad af en tel haar op die lessenaar. Ons naai en naai en naai en ek sien hoe haar nat mos-slym ‘n kol op die lessenaar maak. Haar asem word vinniger en vinniger, haar spoeg-asem fluister harder en met groter genot: “ek gaan kom …” Ek ruk die panty van gesig af en stort al my saad in haar fluweel sagte g-string.

Ek sukkel om bo my hartklop en hygende asem vir Ousie in die kombuis te hoor. Ek bly doodstil staan in die kas; dan hoor ek haar stem. Ek’s veilig. Ek klim uit die kas, trippel na die kakhuis, maak die deur saggies oop en weer toe agter my en spoel die toilet. Met ‘n nat panty in my broeksak en sweet wat nog steeds my ooghoeke brand, stap ek met niksseggende houding die kombuis binne.

“Dankie Ousie, ek voel nou sommer stukke beter.”

“Des reg my baas, djy moet mooi loop”

“Dankie Ousie …”

Ek het nooit weer vir Yolanda in haar huis genaai nie.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)