Die Weduwee (2)
deur Uther Pendragon
(Lees vorige episode HIER)
“Trek uit,” kom die bevel. Sy tel die swart bandjies van haar skouers af en met ‘n skud van haar skouers val die rok in ‘n swart poel rondom haar wit voete met hul rooi toonnaels. Ek was nog nooit so naby aan ‘n kaal vrou nie. Haastig ruk ek my hemp uit en vroetel ek met my gordel terwyl ek na haar ryp lyf staar. My oë dartel van haar groot swaar-hangende tiete na die donker bos.
Sy kyk my met gretige oë aan terwyl ek ontkleë. Ek skop my skoene uit en onverwags gryp sy een en hou dit teen haar gesig en adem diep in.
“Wat doen jy?” vra ek geskok.
Met ‘n stram stem antwoord sy: ”Ek het ‘n swak vir die reuk van ‘n man se skoene en onderklere. Vergewe my. Ek weet dat dit gewoonlik mans is wat vrouens se onderklere en skoene wil ruik, maar nou ja … ek het dieselfde fetisj … ek weet dis regtig vieslik – sê my, het jy nie al vrouens se onderklere of skoene wou ruik nie?”
“Nee, maar ek hou van die reuk van my meisie se doos,” antwoord ek, angstig om haar nie sleg te laat voel nie en om vir haar te wys dat ek net so ervare soos sy is – ewe wêreldwys en kinky.
Sy streel oor haar tiete en haar ooglede hang half-mas van wellus en vra: “Ruik jy aan haar doos wanneer jy haar lek, Nolsie?”
“Ja, natuurlik” kom die antwoord – maar natuurlik eintlik nie – en ek weet nie eens of Sannie my sal toelaat nie.
Sy draai en trek nou aan haar tepels en vra: “En hou jy daarvan?”
“Ja baie – ek is mal daaroor,” antwoord ek eerlik.
“En spoeg sy jou sperms uit of drink sy dit as sy jou afsuig?”
‘Sy drink dit natuurlik” – maar natuurlik wens ek dat sy wou.
“Ek is baie bly daaroor, Nolsie, want vandag gaan ek jou ‘n lewensveranderende ervarig gee,” sê sy met ‘n glimlag.
Sy is verby haar beste jare. Haar tiete hang slap, maar hulle is groot en ek hou daarvan. Ek vat aan hulle – elke tiet is groter as my hand en my vingers sink daarin weg – wat doen mens? Druk mens dit of vryf mens dit? Ek wil graag dit so hard moontlik druk. Ek vryf en trek die tepels onhandig.
“Waarvan hou jy?” vra ek vir haar. Sy draai om en reik na iets op haar spieëlkas – dit is twee papierknippe. Sy sit die papierknippe op haar tepels en ek sien geskok hoe die bruin tepel-vleis wit verkleur soos wat die metaalkake in dit inbyt. Sy staan op sodat ek na haar handewerk kan kyk.
“Is dit nie seer nie?” vra ek.
“Nie genoeg nie – dit is heelwat lekkerder as wat dit lyk, en dit kan net nog lekkerder word,” sê sy met ‘n dromerige glimlag en druk my hand wat my dik piel vashou weg en neem dit self in haar hand.
Sy kom staan teen my en haar sagte tiete druk teen my bors terwyl my piel skuins oor haar onderbuik druk. Sy trek my kop af sodat ons lippe ontmoet. Haar mond blom oop en ek voel haar sagte tong oor my skurwe lippe dartel. Die bloed druis in my ore. Ek gryp haar boude in my hande vas en druk dit terwyl ek haar lyf teen my stywe piel trek. Net toe ek haar vurig begin terugsoen trek sy weg en stap na die hoek van die kamer waar sy ‘n rottang agter die spieëlkas uithaal. Sy gaan staan teen my, druk die lat in my hand en kyk diep in my oë en sê: “Nols, doen nou presies soos wat ek vir jou vra al versaan jy dit nie, sal jy?” en ek knik instemmend. Tot my skok en verbasing gaan kniel sy op die vloer met haar boude in die lug.
“Nols, nou moet jy my ‘n goeie pak slae gee.”
“Wat?!” vra ek benoud.
“Ja, Nols, onthou jy het my belowe jy sal doen wat ek vra.”
“Maar ek is nie lus nie … ek wil nie … hoekom?”
“Slaan vir mevrou, mevrou is stout,” smeek sy en wikkel haar gat vir my.
Ek staan verstar, alles is onwerklik, die wyn fok my kop op. Besluiteloos. Verward.
“Slaan my gat nou jou klein kak!” skree sy skielik op my en ek voel die woede in my opstoot.
Sy skree verder: “Jou mislike klein stront – doen wat ek vir jou sê! Julle agterlike bywoners is mos fokken useless! Sukkelaar! Misgebakte klein mannetjie!” en ek sien rooi.
Ek slaan met die lat so hard as wat ek kan, en weer en weer totdat ek uitasem is. Die fluit van die lat en haar gedempte gille en kreune vul die kamer. Die rooi hale lê nou kruis en dwars oor haar wit boude.
“Nog!” kreun sy en ek slaan!
“Harder!” kerm sy. “Sê vir my wat ‘n vieslike vuil teef ek is,” smeek sy.
“Jy is die vieslikste …” Piets!
“fokken” Piets!
“walglikste” Piets!
“hoer” Piets!
“wat ek ooit” Piets!
gesien het” Piets!
Haar rug trek hol, haar oë is half-toe en haar mond hang oop terwyl sy kreun van perverse lekkerte.
Sy gaan lê met haar kop en skouers op die vloer met haar gesig half in my skoen gedruk met haar gat in die lug en dan trek sy haar boude van mekaar om haar harige holnaat oop te rek. Ek kan haar rooi poes sien oopgaap terwyl ek haar bruin hol sien ooprek. Ek weet sommer instinktief wat om nou te doen en ek gaan staan oor haar met my voete weerskante van haar lyf en slaan met die lat langs haar holnaat tot by haar oop poes af. Sy gil van lekkerte.
‘n Donker dier word in my wakker en nou is dit ek wat haar slaan – nie omdat sy dit wil hê nie, maar die dier in my. Beelde flits deur my kop – fokken Juicylucy wat my onder die trappe sien staan het en nie haar rok soos ‘n ordentlike vrou teen haar boude vasgehou het nie – die eerste keer was toevallig, die tweede keer nie. My ma en haar boyfriend wat dronk van die club af terugkom en hulle lag en gille en kreune wat dan van die kamer af kom terwyl die bed se raam ritmies teen die muur stamp. Sannie wat nie wil hê dat ek haar moet naai voor ons verloof is nie en net my in my onderbroek aftos terwyl haar sous oor my vingers stroom, maar wat gril as ek voor haar aan my vingers ruik. Linda wat hard met haar heupe teen my dik piel druk, maar ek mag nie aan haar tieties vat nie, ek mag nie my hand onder haar rok indruk nie en sy wil ook nie aan my piel met haar hand raak nie. Mag nie, moenie, durf nie! Ek is nie ‘n fokken kind nie, ook nie ‘n skraal outjie of ‘n stupid agterlike versukkelde meneertjie nie!
Die aggressie kom uit my diepste – en ek slaan terwyl elke wrede, vieslike en perverse ding wat ek aan elke vrou wat my seksueel frustreer wou doen, nou deur my kop flits – ek wil oopsper, oopskeur, indring, voos naai!!! Ek bulder wilde onsamehangende spoeg-spattende vloeke terwyl die lat deur die lug fluit en in haar boudnaat neerklap. Haar wit-gespanne vingers trek net haar boude harder en verder oop terwyl sy nou aanmekaar histeries gil. Sy trek haar rug krom en kantel haar boude so ver moontlik op na my sodat die lat behoorlik oor haar poes kan raps. Haar tone boor soos vingers in die mat in. Ek sien mettertyd dat slym in alle rigtings spat soos my lat in en uit haar rooi kloof flits. Sy val skielik plat op haar maag neer en hygend stop ek en vee die sweet uit my oë uit. Haar gat lyk soos ‘n slagveld – pers, opgehewe hale kruis en dwars oor haar bloedrooi boude. Bloeddruppels pêrel oral uit haar verbryselde gat. Die sweet pêrel op haar lyf en stroke hare plak teen haar rooi gesig vas.
Mettertyd bedaar die swart newels in my brein en ek word skaam-bewus van wat ek gedoen het – fok! Is sy OK? Sy lê net daar soos ‘n stukkende ding, stil buiten vir haar hygende asemhaling. Ek weet nie wat om nou te doen nie.
“Gaan lê op die bed,” sê sy. Haar stem klink soos ‘n dronk mens s’n. Ek gaan lê met ‘n piel wat druppend skuins in die lug intoring. Sy klim op die bed en kniel bo-oor my met haar bene weerskante van my maag en haar rooi boude na my gesig toe en draai half-om en vra: “Sien jy wat jy aan my gedoen het?”
Maar voor ek kon antwoord voel ek haar warm mond om my pielkop sluit. Die sensasie is ongelooflik – kan ‘n mond so sag, warm en tog so ferm wees? Hoe voel ‘n kont dan? As dit enigsins iets soos dit voel, gaan ek van nou af dag en nag naai. Die sensansie van haar mond op my piel is so intens dat ek skaars voel hoe haar hande langs my een been en dan die ander af beweeg.
Voor ek kan afkom draai sy om en ek staar na haar groot tiete wat net sentimeters van my mond af hang. Sy haal die klampe van haar tepels af en hulle swel dik en rooi op. Nog voor ek daaraan kan vat sê sy: “suig” en druk die regtertepel in my mond. Die tiet lê swaar op my gesig terwyl ek die warm gekneusde, opgeswolle tepel suig. Ek voel hoe sy my regterhand van haar boud wegvat en hoe sy my arm na die kant uitstrek. Ek is so besig om die tepel te suig dat ek nie ag slaan op die gevroetel rondom my pols nie. Dan druk sy haar linkertiet in my gesig en ek suig nou daardie tepel. Dié keer neem sy my linkerhand van haar boud weg en trek dit na die kant. Dié keer draai ek my kop en kom agter dat my hande met gladde tou aan die tralies van die koppenent vasgebind is. Ek probeer my bene beweeg, maar dié is aan die voetenent vasgebind.
“Wat gaan aan, wat doen jy?” vra ek, my kop is skielik helder.
“Moenie worrie nie, ek gaan jou nie eet nie – inteendeel,” sê sy met ‘n skewe glimlag.
Sy gaan staan met haar voete weerskante van my kop en ek kyk op na haar bene wat soos die suile van ‘n tempel na die hemel reik. Ek sien die onderkant van haar tiete, haar opgehewe pers-rooi poeslippe wat tussen haar dye deur die donker bos poeshare hang en haar bloedrooi geslaande boude. Ek voel hoe my piel saam met my hartklop ruk.
Sy kyk af na my en sê: “Hoe hou jy van jou handewerk? Jy moet dit nou beter soen.”
Die afwagtig is groot – wat gaan volgende gebeur? Sonder om my te waarsku, hurk sy af met haar onderbene weerskante van my kop. Ek kan nou die grys hare tussen haar andersins swart bos sien. Haar dik- geswolle poeslippe hang oor my gesig. Sy wieg heen en weer sodat haar poeshare en -lippe oor my gesig smeer.
Sy ruik heeltemal anders as Sannie – haar reuk is swaar en oorweldigend. Dan gaan sit sy bo-op my met haar harige poes plat op my gesig en dan trek sy haar boude oop en wikkel rond todat my neus in haar harige holnaat indruk. Sy hou aan wikkel totdat haar hol bo-op my neus is. ‘n Sekonde later voel ek hoe sy haar poeslippe oor my mond ooptrek. Sy begin heen en weer wieg terwyl haar skene my skouers plat op die matras druk. Die warm slym-nat poesvleis bedek nou my hele mond en ken. Die stank van haar hol vul my neusholtes terwyl my gesig met haar kontslym deurdrenk word. Haar dik poeslippe vorm ‘n seel rondom my mond en ek kan haar opgeswolle klit voel soos sy dit oor my lippe en ken vryf. Ek word oorweldig deur haar stank en smaak soos my mond met haar kontslym opvul en haar hol ooprek soos sy vinniger heen en weer beweeg terwyl sy haarself steunend op my gesig bevredig.
My piel wil bars van wellus, maar ek begin snak na asem. Die volgende oomblik voel ek weer haar warm mond om my pielkop. En dan die ongelooflike gevoel hoe sy my hele piel in haar mond en keel inneem. Ek kan voel hoe my pielkop in haar keel afdruk verby haar kleintongetjie tot diep in haar keel af. Sy druk die hele ding in haar keel af tot ek haar lippe op my ballas voel. Nou beweeg sy op en af en elke keer wat my pielkop in haar mond kom skraap haar tande daaroor en suig sy dit hard en dan sluk sy my hele piel weer in.
Haar bewegings word meer intens wat my die geleentheid gee om gulsige asemteue te neem wanneer haar poes in haar gewilde gery ‘n paar millimeter van my mond oplig. Maar nou is sy op haar eindtog en sy druk haar bekkenbeen hard teen my ken terwyl sy haar dik klit hard teen my lippe skuur. Ek kan voel hoe die slym en spoeg-nat vleise teen my lippe en ken frommel en wring. Ek kan voel hoe haar holspier ritmies om my neus begin oop en toe trek. My piel is diep in haar keel toe die mees intense orgasme ooit my oorweldig en met ‘n rug-krommende spasma voel hoe die sperms vanaf my ballas deur my pielkag en tot-barstens-toe-dik pielkop in haar keel afskiet. Skoot, na skoot, na skoot, na skoot, na skoot en dan word alles donker
***
Sy begin opruim en tel die bruin skoene op. Sy neem vir oulaas ‘n diep snuif aan een skoen en loop met ‘n selvoldane glimlag na die ingeboude kas langs die bed en maak die deur oop. Sy gooi die skoene bo-op die hoop daarbinne – ontelbaar baie bruines, swartes, tekkies, stewels – sommige wat nou op die vloer aftuimel.
* Foto: Maman deur Louise Bourgeois (1999)
8 COMMENTS
Bundelmateriaal. ‘Beslus’…
Uther ek hou baie van jou detailstories!
Ek dink nie ek gaan by die weduwee boompies plant nie…1.5m by 1.5m by 1.5m. Nee liewer nie.. ek het nog te veel fantasiee lol
If you good you’re good; het n goeie vriend eendag gesê en jy meneer, die skrywer van hierdie uitmuntende verhaal, is flippen!, talentvol………. ; of jy het n “QBE” degree………
Qualified by experience (lol)
FANTASTIC ‼️‼️???
Die antie klink asof sy n black widow spinnekop is.
Maak dood met n slymerige Nat kont
Knap gedaan Uther! Gaan ons ‘n opvolg kry?
Uther weereens absoluut fantasties. Wys weereens die spreek woord is reg – oud maar nog nie koud nie.
Wild, baie jagse vrou en ongelooflike detail. Love die scene