Die Memoires van Pieter Strachan (5)
Dokter Demi se versoek
deur Pieter Strachan
Demi het twee meenthuise van my af gewoon, in `n tweeslaapkamer eenheid, nadat sy so vier maande gelede ingetrek het in die kompleks. Ek het haar gewaar toe ek gesit het met `n whiskey op die stoep terwyl sy van die bokse ingedra het, en sy het dadelik my oog gevang. Ek het myself gaan voorstel en hulp aangebied, maar sy was “fine”, het sy gesê. Sy het wel gesê, met `n glimlag, dat ek welkom is om te kom koffie drink die volgende aand.
Ek het nie op my laat wag nie. Vinnig het ek agtergekom ek en Demi gaan nie so lekker oor die weg kom nie. Sy het net oor haarself gepraat, en haar werk – sy was `n dokter by Sandton Medi-Clinic by Neuro-chirugie waar sy onlangs begin het. Aanloklik was sy wel, ten spyte van die feit dat sy `n bedorwe brokkie is. Vier-en-dertig jaar oud, bruin skouerlengte hare, `n vol figuur, met groot borste en breë heupe, mooi vel, goed versorgde hande en mooi bene met dun enkels. Sy was nie lief vir grimering nie. Die sproetjies op haar neus het bygedra tot haar natuurlike allure. 36-24-36 figuur. Dalk bietjie groter, maar sonder `n trietseltjie vet aan haar lyf. Sy het effens na sweet geruik van die werskaf in die huis. Ek het gewik en weeg of ek maar die irriterende gekef oor rugoperasies en vakansies by die Seychelles moet sluk en nog `n afspraak moet maak, toe verras sy my. “Ek het nou-net my bed oorgetrek. Daar is nog nie gordyne op nie, maar ek wil hê mense moet ons sien. Kom ons gaan naai.” Sy het my aan my hand gevat en kamer toe gelei. Dit was die eerste keer.
Daarna het sy sommer net opgedaag. Klop aan die deur. “Is jy lus vir `n blowjob?” Dan het sy my broek afgetrek terwyl ek staan in die kombuis, my afgesuig tot ek kom in haar mond, `n sluk van my wyn gevat en geloop sonder om iets te sê. Dit was gemaklik vir `n ruk. Veral op `n Sondagmiddag wanneer die verveling my gewoonlik oorval. Maar haar eise het vreemd geword. Die eerste aand het ek al gesien sy hou van dit rof. Sy weier om onder te sit en wil net bo sit. Dan druk sy haarself so diep op my af dat my piel druk teen haar binnegoed, my skrotum amper ook binne haar pussy. Sy was verbasend styf vir iemand met sulke vreemde voorkeure. As sy ejaculate na `n ruk is dit asof sy haarself natmaak. Dan rol sy af en gaan stort, sonder om haarself te bekommer of ek gekom het. Na dit wou sy gehad het ek moet haar keel toedruk. Toe sy aandring dat ek haar deur die gesig slaan, het ek dit gestop.
Sy was nie juis afgehaal nie, sy het dit net afgelag, en gesê ek sal terug wees vir meer. Maar ek was nie. Toe begin die Whatsapps: “Mis jy my?” of “As jy nou oorkom kan jy my in die hol naai, so hard soos jy wil. Jy kan my boei ook. Jy kan jou hele vuis in my pussy druk.” Dit het my begin pla. Die “stalker” ligte het aangegaan. Toe rig sy die versoek.
“Ek sien jy speel met baie ander mesietjies. Ek gaan jou nie langer pla nie. Doen een ding vir my dan los ek jou uit, ek belowe.” Ek was skepties, maar nuuskierig. “Hier is my meenthuis se sleutel. Ek wil hê jy moet inkom as ek dit die minste verwag en my naai. HARDnaai. Asof jy `n inbreker is. Ek wil nie eers weet dit is jy nie.” Ek het gehuiwer. “Dan sal jy ophou om my te text?” Sy het gesmile. “Ja. Daar is `n ortopeed by die werk wat baie lekkerder naai as jy.” Sy het haar bene gekruis, ek het gesien sy dra nie `n panty nie, haar pienk lippies het aanloklik gelyk. “So hoekom vra jy hom nie?” Sy het opgestaan, haar hare oor haar skouers geflick. “Want hy dink ek is ordentlik. En jou voël is groter.” Ek het geglimlag. “Wel, skryf wat jy nou net vir my gevra het op e-mail, dan stuur jy dit vir my. Ek soek nie hofsake nie.” Sy het gelag. “Ook maar lekker bang, huh? Ok, ek sal. Sien jou binnekort.”
Die volgende dag kom die mail. “Vir wie dit mag aangaan. Hiermee gee ek vir Pieter Strachan toestemming om my huis te betreë teen my medewete en seksuele omgang met my te hê net wanneer hy wil. Hy het die volle mag om met my te doen wat hy wil, sonder dat ek my mag teësit. En indien ek my teësit, moet hy voortgaan tot hy seksueel bevredig is. Hy mag gebruik maak van geweld indien nodig. Die Uwe, Demi Basson.” Ek kon dit nie glo nie. Ek het gestaar na die sleutel op my kombuistoonbank. Toe begin ek planne maak. Maar toe die nadraai.
Daar was toe regtig `n afloerder in die kompleks. Twee meisies het dit rapporteer by die beheerligaam. Drie dae daarna was daar `n inbraak, een meisie se onderklere is gesteel en daar was semen op haar bed. Die oortreder is nie gevang nie. Demi laat weet toe: “Ek dink ons moet my versoek eers los. Ek raak bietjie senuagtig oor hierdie afloerder. Cool?” Ek het niks laat terugweet nie. Twee weke daarna, elfuur in die aand, stap ek oor met my swart sweetpak aan. My ereksie kliphard.
Demi is besig om kombuis skoon te maak. Sy het `n bloupolkadot rokkie aan en vee oor die toonbank, haar voorkop effens natgesweet, haar kaalvoete vuil van die vloer. Dan maak sy die oonddeur oop, en kry die skoonmaakmiddel in die kas. Ek loer deur die venster, die blindings net groot genoeg oop om te sien. Ek sien nie haar selfoon in die kombuis nie, dis gewoonlik in haar handsak in die woonvertrek. Ek druk haar nommer en ek hoor die foon lui deur die venster. Sy gooi die lap op die toonbank neer en stap sitkamer toe. Ek stap na die deur langs die venster, druk die sleutel in en sluit oop, die deur maak glad nie `n geraas nie, ek glip in, maak die deur saggies toe en sluip stadig na die vertrek langs die kombuis waar die wasmasjien en tuimeldroër staan. Demi kom terug en ek kan haar skaduwee sien en hoor hoe sy die foon op die kombuistafel neersit. Die oond se deur gaan oop en ek hoor haar die spuitmiddel gebruik – ek loer om die hoek en sien dat sy halflyf in die oond is terwyl sy op haar knieë staan.
Ek trek my broek uit – my klipharde piel wil bars van afwagting. Ek trippel saggies oor die vloer en lig haar rok op, druk my pelvis hard teen haar boude – sodat haar bolyf en haar arms vasdruk binne die oond, net haar middellyf en steek uit. “Wat de fok! Wat maak jy!? Jirre wag!”
Haar lyf wriemel rond maar sy is te diep in die oond. “Pieter is dit jy? Jirre antwoord my! Wag!!!” Ek ignoreer haar. Ek druk haar laerug stewig vas sodat sy nie kan beweeg nie. Met my regterhand vryf ek oor haar pussy wat alreeds klam en sweterig is. Dan gly ek my hand by haar broekie in en druk twee vingers diep binne haar. “Uuurg” hoor ek haar gedempte stem vanuit die oond. Sy skree, maar dis amper klankloos binne die stoof. Ek vinger haar diep met my wys-en middelvinger, haar pussy maak squish-geluide en word meer nat met elke slag. Ek glip my duim in haar hol en stimuleer haar perineum terwyl ek my twee vingers voel in haar pussy met my duim.
Sy begin kreun en ruk steeds rond. Na ongeveer twee minute haal ek my sopnat vingers uit en smeer dit op haar laerug. Voor ek haar binnegaan suig ek eers hard aan haar pussy, haar lippe taai en nat tussen my tong en tande. Ek byt aan die panty en skeur dit af. Die klam bondeltjie materiaal val langs haar linkervoet op die vloer. Dan gaan ek haar hard binne, sy kreun binne die stoof en haar kop stamp liggies. Van bo af waar ek agter haar staan kan ek my penis sien in en uit gaan – eers sag en vlak, dan hard en diep. Soos ek haar naai, maak haar boude golwe soos ek my pelvis teen haar pussy stamp.
“Stop!! Nee…” Na vyf minute begin haar lyf ruk en sy kom soos `n rivier op die kombusivloer sodat daar `n plas tussen haar knieë lê, daar loop vloeistof van haar binnebene af. Haar orgasme was te veel vir my. Haar lyf ruk nog so een of twee keer, dan raak sy stil. Ek stamp haar nog hard vir `n paar keer, dan trek ek uit en kom op haar rug. Ek sak terug op die vloer, gaan sit op my boude. Sy druk haarself stadig terug, sodat haar hele lyf uit is. Haar gesig en bolyf is swart van die oond en natgesweet. Sy sit wydsbeen voor my, haar rug teen die kas, daar loop nog `n straaltjie kom by haar pussy uit.
“Jissis, Pieter. Jou bliksem.” Sy staar na my, uitdrukkingloos. “Ek was aanvanlik bang, maar toe word dit lekker. Ok, ok, ek sal jou nie weer pla nie. Hou die sleutel. Jy is welkom om weer te kom. Maar volgende keer naai jy my in die hol. So hard soos wat jy kan.”