Die Memoires van Pieter Strachan (4)
‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees…
deur Pieter Strachan
Ek glo nog altyd in fiksheid. Drie keer `n week gym toe is `n moet, vier keer is `n bonus. Dis maar `n roetine wat ek streng probeer volg. Behalwe vir tennis so af en toe (en gereelde horisontale oefening), is die gym maar my uitlaatklep vir frustrasie. Ek het onlangs by `n nuwe gym aangesluit, maar ek het nog vier maande oorgehad op my kontrak by die ou gimnasium. En omdat dit `n nuwe jaar is, is die nuwe gym volgepak met mense wat hul nuwejaarvoornemens probeer vervul. Gelukkig is die ou gym baie stil in die aande. So dit gee my darem `n opsie, weg van die die swetende massas. Dis hier waar my padjies gekruis het met Tania Arlotta.
Ek het haar een aand na `n moordende sessie op die trendmill ontmoet in die parkeerterrein. Ook maar goed, want om kontak te maak met `n meisie terwyl jy gym, is feitlik onmoontlik. Veral die wat ernstig is oor oefen – hulle het almal oorfone aan, en kyk skaars vir die ander mense. Haar rooi Mini Cooper se battery was pap. Dit was die eerste keer wat ek met haar gepraat het, alhoewel ek baie goed bewus was van haar teenwoordigheid op die Stepper as ek gedraf het. Sy het gesê haar pa is Italiaans en haar ma Engels, dit het haar olyfkleurige vel verduidelik. Sy was eers skamerig, maar het later meer gemaklik gevoel en my vertel dat sy `n eiendomsagent is (die plakker op die deur het toe sin gemaak) en steeds by haar ouers bly. Sy swot deeltyds Somatologie. En sy gym. BAIE. Ons het so lekker gesels dat ons nommers uitgeruil het. Ek het haar die volgende aand ge-Whatsapp, en begin gesels. In `n neutedop – Sy het `n kêrel, maar hy is maar koud en konserwatief. Haar liggaamsvet is 6%. Sy het al vier Regional Miss Bikini kompetisies gewen. Ek besluit toe om `n kans te vat, om die water te toets. “I always wondered how it be to have sex with a girl with such a perfect physique.” Haar reply het my hoopvol gemaak. “Well if you keep being this nice to me it might be sooner than you think.” 😉 . Die saadjie was geplant. Wel nog nie, maar amper. Twee dae later hou die boodskappe op. Sy reply toe uiteindelik. “Josh and I broke up. I need some space.” Ek gee dit toe vir haar, vir tyd en wyl.
Dit was laasweek. En vanaand is sy weer by die gym, hierdie keer ook op die treadmill. Daar is skaars vyf mense in die gym, die instrukteur ingesluit wat half aan die slaap agter sy rekenaar sit by ontvangs. Sy is die enigste meisie. Ek neem stelling in skuins agter haar, sonder dat sy my sien. Ek kyk met nuwe oë na haar na laasweek se boodskap. Sy het inderdaad die perfekte lyf – die eksotiese bruin vel, dik vlegsel wat op en af oor haar skouers wip terwyl sy `n stewige tempo draf op die treadmill. Haar kuite mooi gevorm en gepierd, haar ass perfek na 100de ure se Lunges. Dan nie eers te praat van haar borste nie, dalk bietjie te groot vir haar klein figuur (sy het dit vir haar 21ste verjaarsdag gekry by haar pappie). Haar rug is al natgesweet van die draf. Op `n stadium stel sy die spoed laer en begin stap. Sy lig haar wit natgeswete vessie op, en bind dit onder haar borste vas. Ek staar verstom na haar six pack. Sy het toe geweet ek was hier. Sy neem haar handdoek en stap na die masjiene toe, terwyl sy vir my glimlag. Ek kan voel hoe my hart vinniger klop, en dis nie van die treadmill nie.
Sy loop stadig na die abductor masjien toe, wat skuins voor my staan. Sy gaan sit, en maak haar bene oop, dan toe. Ek begin sterre sien. Die lang grys tights wat sy aanhet, span styf oor haar gespierde bo-bene, haar natgeswete maagspiere span styf. Ek sien die lyne van haar panty wys onder die tights. Sy kyk vir my, glimlag speels. Ek verminder spoed op die treadmill, staan dan stil, tel my selfoon op. Dis nou of nooit.
“Can’t we think of anything more exiting to do on a Friday night?” Sy stop haar oefeninge, kyk na haar foon en glimlag. “Well I am open to suggestions.” Ek huiwer. Maar tik dan tog. “Meet me in the women’s steam room.” Sy sien die boodskap. Dit lyk of sy giggel. Dan tik sy. “You should be so lucky”. Sy tel haar handdoek op en stap na die waterpunt toe. Oh well, dink ek by myself, ek het probeer. Skielik kom daar weer `n boodskap. “See you there in 5 minutes.”
Ek is so opgewonde soos `n kind. Ek kyk eers of iemand my sien, maar die bodybuilder by die gewigte is so besig om vir homself in die spieëel te kyk, en die instrukteur sien ook niks. Ek glip binne die vrouebadkamers, dis leeg. Dadelik gaan ek na die stoomkamer, dis nog warm binne en ruik na skoonmaakmiddels. Ek trek my oefenskoene en kouse uit, sit dit neer in die hoek. Ek stel die timer vir 20 minute, en gaan sit op een van die lang houtbankies teen die muur. En wag. Dis warm, ek begin klaar sweet uitslaan op my bo-lyf. Ek dink by myself, as hulle my nou vang, is ek in die moeilikhied. Gelukkig is daar nog die ander gym wat ek kan gebruik as hulle my uitskop. Ek vryf oor my gymbroek en voel dat my ereksie alreeds besig is om stywer te word. Dan sien ek haar deur die kondensasie op die venster. Sy gooi haar handdoek neer en in die loop trek sy haar tekkies en sokkies uit. Sy maak die deur oop. Op daai oomblik lyk sy soos iets uit `n bloufilm, deur die stoom. Natgesweet, bruingebrand en aanloklik. Sy loop tot reg voor my en druk haar hande onder my vest in. “So what do you have in mind?”
Sy staan op haar tone en soen my hard, druk haar warm tong diep in my mond. Ek soen haar terug, hard en gulsig, sit my hande op haar natgswete boude, wat sy dadelik styf maak. Sy sit haar hand voor by my broek in, omsluit my klipharde piel, sy kreun sag. Ek verskuif my hande na haar vest, trek dit oor haar kop, haar exercise bra daarna. Haar natgeswete borste is styf teen my bors. Ek trek haastig haar tights en g-string uit.
“Slowly” kreun sy. My vest en broek is volgende. Sy sit weer haar hand om my piel. Ek kyk na haar lyf. Vanaand kan ek nie my geluk glo nie. My piel voel of hy gaan bars. Sy druk my terug op een van die houtbankies, laat my sit met my rug teen die muur. Dan klim sy op en squad bo-oor my, sit haar hande op my skouers. “Just relax”, sê sy sag.
Haar pussy is skoongeskeer, haar labia fyn en inwendig. Dan sit sy twee vingers op haar pussy en maak die lippe effens oop. Sy sak stadig bo-op my piel, totdat net die kop in is. Sy kreun saggies. Haar pussy is vuurwarm. Haar hare hang in sliete oor haar skouers, ek het nie eers gesien sy het haar poniestert losgemaak nie. Ek streel oor haar borste en maag. Dan beweeg sy bitterlik stadig op en af, sodat net my piel se glans in en uit beweeg. Haar maagspiere span styf, haar perfekte borste `n paar sentimeter van my bors. Haar kuitspiere en bobeenspiere bult. Sy konsentreer dat my piel sagkens in en uit beweeg. Haar pussy is styf en word natter met elke ritmiese beweging. Sy begin vinniger op en af beweeg. Ek is naby. Dan gryp ek haar heupe vas en sit haar hard bo-op my neer. My hele erekte penis is binne haar. Sy kreun hard. Ek tel haar op en stap oor teen die ander muur, stamp haar rug hard teen die planke.
Haar bene krul om my rug, haar arms om my nek. “Fuck me!” skree sy hard. Ek gee haar alles wat ek het, my voël beweeg diep in en uit, haar pussy nou sopnat. Haar rug stamp teen die muur. Sy krap my rug en omsluit haar bene harder, dit voel of sy my wind gaan uitdruk. Dan kom ons saam, ek spuit my saad diep binne haar. Sy gryp my hare vas agter my kop, en laat sak haar bene. My spiere brand en my asem jaag. My piel glip uit haar pussy, dit voel of hy aan die brand is. Sy tel haar klere op, kyk na my en sê: “Call me.” En dan verdwyn sy soos `n spook deur die stoom. `n Spook met `n perfek gespierde lyf. Na `n ruk staan ek ook op en loop. Die instrukteur by die deur wag al om die plek te sluit, hy lyk half geirriteërd. My voël is seer en gevoelig, steeds semi-erect.
By die huis, net nadat ek gestort het, kry ek `n sms. Dis Carmen, my ryloper voorval van Koppies. “Kan jy my kom haal? Ek is by `n braai nie ver van jou nie, die mense wil nou gaan drugs kry. Ek is nie lus daarvoor nie. Ek sal dit die moeite werd maak vir jou…xxx” Ek sit en dink by myself: “Daar is nooit iets soos te veel seks nie.” En ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees …
2 COMMENTS
Stoomkamer seks… Mens sal beswyk
Gelukkig vertel ons stories hier, want ek kon hierdie sexy storie nie glo as die waarheid nie, maar fokken lekker !