Braai boud

deur Saffie

Anton kyk na homself in die vollengte kamerspieël en skuif sy das effens reg. Hy hou daarvan om sy geblomde Duchamp dasse te dra by sy donker Armani pakke, saam met ‘n wit hemp. Die hemp is kraakvars, met plooie op die moue gestryk, nes hy dit verkies. Vandag se raadsvergadering sal soos altyd goed verloop, maar hy wil verseker dat hy weereens ‘n goeie indruk maak op sy mede direkteure en kollegas.

Sy suksesse by die beleggingsmaatskappy het begin met die eerste onderhoud tien jaar gelede, toe hy hulle totaal beïndruk het met voorkoms. Hy’t reeds lank voor dit geleer dat eerste indrukke alles is. Sy hare is kort gekap en sy gesig baardloos en so sag soos ‘n baba se boudjies. Hy voel altyd op sy beste wanneer hy so totaal in beheer is. Hy herhaal in sy kop die vier onderafdelings van sy toespraak en kyk na sy liggaamshouding in die spieël. Vir ‘n flitsende oomblik dink hy aan die dag, ‘n paar jaar gelede, toe hy daardie groot belegging verloor het a.g.v. sy eie nalatigheid. Dit sal nooit weer gebeur nie. Die druk en spanning kan hy nou verwerk. Deesdae word hy gereken in die maatskappy en almal kyk na om vir leiding.

Na die raadsvergadering, is daar die gewone gelukwense en pryse. Van die groepdirekteure uit die VSA staan nader om met hom te praat. Hy’s effens geïrriteerd deur hul Amerikaanse aksent en somtyds swak Engels. Vir iemand wie sy opvoeding by een van Suid-Afrika se voorste privaatskole, in die Britse tradisie ontvang het, vind hy dit moeilik om te verstaan.

Dit verbaas om glad nie, om halfpad deur die verrigtinge, skielik weer te begin hunker om Sasha te sien nie. Dis die spanning en stres van die afgelope paar dae en hy soek sy ontlading. Hy verskoon homself en stap na sy kantoor. Hy maak sy kantoordeur toe en verseker dat hy die enigste persoon in die vertrek is. Niemand mag ooit uitvind van hierdie gedeelte van sy lewe nie.

Hy skakel Sasha se nommer. Sy antwoord dadelik, want hy is een van haar gereelde en bes betaalde kliënte.

“Hello Anton”

“Goeie môre prinses”

Hy word nie toegelaat om ooit vir Sasha op haar voornaam te noem nie. Sy’s ‘n dominatrix en hul paaie het die eerste keer gekruis, jare gelede toe hy vars uit universiteit was. Sedertdien is hulle byna soos verliefdes. Hulle verstaan en vertrou mekaar totaal. Sy ken elke greintjie van sy persoonlikheid en seksuele voorkeure.

“Wanneer wil jy kom kuier?”

“Vanaand asseblief, indien moontlik”.

“Goed. Ek’t ander kliënte ook vanaand. Daarom gaan ek in latex wees en my rottang gebruik”.

“Dis reg so prinses”.

Hy voel die mengsel van opgewondenheid en angs in sy binneste. Dis soos ‘n dwelmmiddel. Die antisipasie stimuleer die dopamien in sy brein. Hy weet dit sal vir totale ontlading en seksuele gratifikasie sorg.

Die ritueel by Sasha se woning het hy honderde kere vantevore uitgespeel. Hy’t reeds van al sy klere ontslae geraak, in die uittrekkamer langs die “dungeon”, soos sy dit noem. As ‘n hopelose “bottom” ken hy die dril goed. Dis effens koud wanneer hy by die “dungeon” instap. Die plek is donker met ‘n rooi gordyn oor die hele eenkant van die kamer. In die middel is ‘n lae houtbankie onder ‘n kollig. Hy gaan lê oor die bankie met sy boude in die lug en hou sy arms agter sy rug.

“Ah Anton, dis waarom ek en jy so goed oor die weg kom. Jy’s altyd so gehoorsaam”, hoor hy haar stem agter hom. Die volgende oomblik word dit swart voor oë, soos sy die blinddoek om sy kop bind.

“Ons wil nie hê jy moet nou al die prinses se koekie sien nie, wil ons?”

“So vertel my ‘n bietjie. Wat gaan deesdae in Anton se wêreld aan”.

Hy begin saggies te vertel van al sy suksesse en vanoggend se raadsvergadering. Hy ruik die rubber van haar latex-uitrusting waar sy langs hom staan. Hy voel die growwe tou om sy gewrigte soos sy dit behendig styf vasbind. Sy maak seker dat hy nie kan loskom nie en bind sy elmboë ook aanmekaar vas. Die posisie is ongemaklik en sy skouers pyn effens, maar die seksuele opgewondenheid maak alles hanteerbaar.

Hy aarsel effens om te praat toe hy die punt van die rottang voel opbeweeg aan die binnekant van sy bobeen. Sy piets hom liggies op sy boud.

“ Jy hou net op praat wanneer ek so sê”….

Sy onderbreek hom toe hy die tweede keer begin vertel hoe hy sy halfjaarlikse bonus ontvang het.

“Nou waarom is jy hier, indien als so goed gaan?”

Hy aarsel weer om te antwoord en die keer slaan sy hard. Die plofgeluid van die rottang op sy kaal vel weerklink in die kamer. Die pyn brand soos vuur. Hy voel ‘n bewing in sy bene.

“Omdat ek jou mis prinses”.

“Mis! Is dit al waarom jy hier wil wees?”

Die volgende hou is hard genoeg dat hy na sy asem snak.

“Ek’s nie hier om gemis te word nie. Ek’s hier om gedien te word”

Nog houe volg en dit bring trane na sy oë. Trane van pyn en blydskap.

Sy lewe flits voor hom verby. Hy voel hoe hy tesame wil lag en huil. Al die hoogte –en laagtepunte en waar hy nou is. Die spanning en die stres is verby. Die ontlading is beter as enigiets anders. Hy ignoreer byna die pyn. Hy hoor net Sasha se bevele dof in sy ore en voel nou ‘n wonderlike tinteling in sy manlikheid met elke hou wat val.

Skielik word dit stil in die kamer en hy voel hoe sy die blinddoek van sy oë verwyder. Hy knip sy oë beide vir die lig en ‘n traan wat oor sy wang rol. Stadig fokus hy op haar twee swart stewels. Sy staan reg voor hom.

“Kyk op”

Hy lig sy kop so ver as wat hy kan, maar dis moeilik met sy arms so vasgebind.

“Staan op jou knieë”

Hy sukkel tot op sy knieë. Haar swart stewels is kniehoogte en sy’t ‘n swart rubberpak aan, wat oor haar kop trek soos ‘n duikerspak. Daar’s drie opening in die pak – twee waardeur haar swaar borste hang en ‘n opening tussen haar bene. Hy’s te bang om na die opening tussen haar bene te kyk en laat sak sy oë.

“Wat’s nou die probleem? Skaam vir my? Wil jy die prinses se poes sien?” Haar growwe, platvloerse taal wakker sy onderdanige seksuele gevoelens aan. Hy knik instemmend. Sy staan nader en trek hom aan sy oor tot teen haar vroulikheid.

“Kyk!”

Hy kyk eers op na haar groot borste met die twee groot bruin tepels, dan stadig af na haar vroulikheid reg voor hom. Sy’s skoongeskeer en twee donkerbruin labia hang aanloklik uit onder haar heuwel. Haar klitoris is deurboor met ‘n klein silwer slot.

Hy voel hoe sy ereksie ontwikkel. Sy kyk af na hom en streel sy halwe ereksie met die hak van haar stewel. Dit bring ‘n intense plesier in hom na vore.

“Hier lek die prinses se poesie”.

Sy druk haar onderlyf vorentoe en open haar labia met twee vingers. Hy lek eers saggies aan haar en ruik die nat seks in sy neus.

“Eet my spleet uit. Die prinses is lus”

Hy druk sy tong diep in haar en trek dit weer uit. Dan suig hy die slot en haar klit so hard as hy kan in sy mond. ‘n Kruin ontsnap uit haar keel. Hy buig sy nek agteroor soos sy op sy mond en tong ry, totdat sy luid uit haar keel klimaks.

Sy help hom op sy voete en kom staan agter hom en sit beide haar arms om sy lyf. Met een hand geklem om sy skrotum en die ander een op sy staaf, pluk sy hom behendig. Alles om hom staan stil en die ontlading is kompleet, toe hy sy saad met dik strale op die vloer uitspuit.

Maandagoggend kyk Anton na homself in die vollengte kamerspieël en staan ‘n tree nader. Die keer lig hy sy arms op na die spieël en maak seker dat sy hempmoue die skaafmerke van die toue op sy gewrigte verberg …

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Braai boud

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)