Bergklim op Cape Ilios

deur Wille Will

Die ewige mis het hier by tienuur die oggend bietjie oopgetrek.

Mishka het uitgestap op die hospitaaltjie se stoep en met die verkyker die berg gefynkam. Sy is van Russiese oorsprong, maar het haar nou gevestig in Suid Afrika. Vyf-en-twintig jaar oud, bruin hare, blou oë, fikse, lenige liggaam, maar effense groot borste. Sy is werksaam by die NSRI en doen die aflosskof van drie maande op die eiland genaamd Cape Ilios.

Die eiland bestaan basies uit ‘n berg wat uit die see opgerys het. Dit lê sowat 30km wes van Port Elizabeth en is onbewoon buiten die NSRI stasie wat gewoonlik deur een man beman word. Die stasie is ‘n halwe kilometer binnelands en bestaan uit ‘n gebou met vele en massiewe antenna’s en sattelietskottels op die plat dak , wat ‘n woonkwartiere, ‘n radio/logistieke kamer en ‘n ten volle toegeruste 2-bed hospitaaltjie bedek . Dit is vir die Instituut ‘n kernpos aangesien dit die vakuum vir seeredding tussen Kaapse Punt en Mozambique dek. Die eiland is dig begroeid alom (behalwe die sandstrook op die kus ) tot op die berg se piek, buiten die gebou en ‘n paadjie tot by die berg se basis.

Mishka waai ‘n geeltor weg wat by haar kop vlieg en hoor seemeeue kras êrens en die loei van ‘n Walrus. Sy vee haar hare agteroor haar kop en draai die fokusknoppie van die verkyker soos wat sy weer daardeur kyk.

Sy’t gisteraand op die Instituut se Whatapp-groep ‘n boodskap ontvang dat ‘n man met volledig-voltooide permitte, kwitansies en ander goedgekeurde dokumente, die berg gaan kom klim. Hy sal haar nie steur nie en sal self sy weg vind.

Vanoggend, toe sy natgesweet terug by haar kwartiere kom na die 2 kilometer drafsessie wat sy op die strand hardloop elke oggend om fiks te bly, was sy besig om haar kop en bo-lyf droog te vryf toe sy die Instituut se een treiler sien wieg by die strand waar iemand met’n paar items in sy hande van boot klim en waad deur die water na die strand toe. Met ‘n waai van sy een arm en blou rook wat pomp uit die skoorsteen van die treiler en die put-put van ‘n enjin het die boot weer vertrek. Die man het uit haar gesigsveld verdwyn agter die ruigtes in.

‘n Blink flits op die Zeisslense laat haar die verkyker effens verskuif en die klimmer is skielik vlak voor haar asof sy aan hom kan vat!

Die flits is vanaf die bergklimbyltjie waarmee hy besig is om ‘n pen in ‘n rotswand in te slaan. Sy songebrande bo-lyf is seningtaai en kaal met net ‘n kortbroek om sy lende waaraan verskeie sakke soos buidels hang met toerusting. Sy liggaam is uitgestrek teen die rots met die gewig op die linkervoet wat reeds op ‘n pen rus en die regtervoet wat gebuig op ‘n hoër pen is.
Sy skouerlengte blonde hare, amper wit gebleik deur die son, swaai heen en weer soos hy werk.

Dan gebeur die hol-kol-op-die-maag oomblik wanneer die klip verkrummel by die onderste pen en sy liggaam val en verdwyn in ‘n fraksie van ‘n sekonde tussen die ruigtes in. Sy gooi die verkyker neer soos sy omswaai in die hospitaaltjie in, die noodhulpkassie gryp en ‘n bottel stilwater uit die yskas. Met lang trëe storm sy die paadjie op na die berg. Haar borste skommel, sonder bra, soos sy nog steeds net in haar oefenfrokkie en die oefenbroekie, sonder panty, hardloop.

Nadat sy ‘n klomp fynbos oopgeskop het (dankie-tog sy’t nog haar Nikes aan!) en takke gebreek het kom sy skielik op hom af. Hy lê op sy rug met sy kop na een kant gedraai by sy een arm en die ander arm langs hom by die sy. Sy sien onmiddelik aan die onnatuurlike manier waarop sy een been onder die ander been gevou is dat die been seker gebreek het. Sy buk dadelik by sy lyf en druk haar oor teen sy bors en is verlig dat daar ‘n hartklop is en hy nog asemhaal. Daar is baie bloed op sy skouers, maar dit kan moontlik net skrape wees van die val tussen die digte ruigtes. Sy skuif haar een hand versigtig onder sy hoof in en dan verstar sy. Bloed pols donker uit ‘n wond agter op sy kop. Die blonde hare lyk amper swart daar van al die bloed! Sy pluk die noodhulpkassie oop, frummel die latex-handskoene oor haar hande en met watte en Dettol was sy die wond skoon. Die sny is nie so groot soos die knop nie en met kundigheid kry sy die bloed gestol en verbind sy kop met hale verband al om die kop. Sy tel die waterbottel op en bring dit na sy lippe en hy sluk tog alhoewel hy nog steeds bewusteloos is.

Tevrede spring sy op en nael terug na die hospitaal toe. Sy gryp die opvoubare draagbaar en die tweewiel-verlengstuk en storm weer terug. Versigtig kry sy sy liggaam darem maklik op die draagbaar nadat sy die belt met die sakke om sy middellyf losgemaak het en afgehaal het. Hy is nie baie lank of groot gebou nie. En dan sleep sy hom na onder toe.

Met inspannende moeite en energie het sy hom uiteindelik op sy rug, op een van die hospitaal bedjies gekry. Sy plaas sy hande langs sy sye en staan vir ‘n oomblik stil en rus op haar vuiste by sy bed om asem te skep. Wanneer sy haar sweet sien drup op sy borskas, kom sy regop en pluk die frokkie uit oor haar bo-lyf. Sy vee daarmee die sweet af agter haar nek, oor haar gesig en oor haar borste. Sy hou weer die waterbottel by sy lippe en hy gee twee groot slukke en draai sy kop anderkant toe, nog steeds toe-oog.

Sy moet die gebreekte been spalk en begin die broek aftrek om sy middel. Sy sien daar’s ‘n onderbroek ook en trek sommer die twee saam af verby die kniëe en om die enkels uit. Wanneer sy die spalkplanke weerskante van sy been posisioneer, kan haar oë nie vermy om ‘n blik na sy geslagsorgane te gooi nie. Sy glimlag met ‘n hiklaggie: al is hy kort en klein gebou is hy beslis nie onderbedeeld nie, inteendeel!

Na die been vlytig gespalk is neem sy ‘n skottel lou-warm water met ‘n waslappie en begin hom van sy kop af was. Die skouers is toe net skraapmerke, as sy klaar is sal sy bietjie salf daar smeer.

Toe sy by sy maag en lende kom wring sy eers die waslap droog.

Sy vermy egter die onvermydelikke volgende wasplek en skuif die kommetjie af na sy bene en was daar vinnig opwaarts. Sy kom regop wanneer sy by sy geslagsdele kom en loer vinnig na sy gesig asof sy toestemming wil vra. Sy kop lê nie meer sywaarts nie, maar sy sien sy mond is half-oop en die lippe baie droog en in ‘n grimas asof hy pyn het. Sy stap om en skuif haar een hand versigtig onder sy skouers in, bring hom half regop en met die ander hand bring sy weer die waterbottel na sy lippe. Hy sluk gulsig en sy oë gaan met ‘n fladder oop en staar in haar gesig terwyl hy aanhou water sluk.

Sy een hand kom op na sy gesig en hy druk haar hand weg dat hy genoeg gehad het en vra: “ Wie’s jy? Waar’s ek?”

“Jy’t berg geklim en geval op my eiland. Ek’t gesien en probeer jou nou help in my hospitaal. Jy’t jou been gebreek.”

Hy kyk outomaties af na sy bene en gee ‘n groot kreun as hy die bene probeer beweeg. Sy voel hom verstyf in die waai van haar arm as hy seker sy naaktheid raaksien.

“Leun op jou elmboe,” los sy sy skouers. “Ek wil salf aan jou bo-lyf smeer.”

Sy gee vinnig een treë na een van die vleklose kabinette met die baie plat laaitjies en haal gaasdoek en ‘n buise salf uit en draai weer terug na hom.

Met ‘n skewe, stout glimlaggie vra hy: “Het jy my gewas?”

Sy kyk na sy gesig soos sy die buisie oopskroef en besef hy staar na haar borste! (Fok! Sy’t vergeet sy is kaal bo-lyf !)

Sy bloos diep as sy vinnig na ‘n kapstok stap en ‘n wit dokter’s oorjassie gryp en vasknoop oor haar lyf.

“Ek moes … jou van die berg afsleep tot hier op die bed en ek het baie geswe … ek … ek moes al die b-bloed afwas …” stamel sy vinnig.

“Ek’s jammer dat ek jou laat bloos het, maar siende dat jy my kaal gewas het is ons amper kwits as ek iets intiem van jou gesien het?”

Sy kry haar kalmte terug en begin die salf aan die skrape op sy bo-lyf smeer.

Hy knyp sy oë toe met ‘n kners op sy tande en sê: “Bliksem, maar dit brand sewe helle uit my uit!”

Sy uiter ‘n laggie wanneer sy van die gaasdoek op die skrape neerlê en hom terugdruk dat hy weer plat lê.

“Ek het nie oral gewas nie,” lag sy weer en bied hom twee pynstillers om te sluk terwyl sy die amper leë bottel water ook aangee.

“Die pille is baie sterk en sal die pyn verlig en jou ook laat slaap om die trauma te stabiliseer. As jy uitgerus wakker word sal ek jou iets gee om te eet en sien wat ons met jou gaan doen daarna.”

“Ek’s jou baie dank verskuldig, wat’s jou naam? My naam is Marius.”

Sy’t intussen ‘n laken en kombers uit ‘n ander kas gehaal en terwyl sy dit oor hom gooi en hom toewikkel sê sy met ‘n glimlag

“Ek’s Mishka en oorspronklik Russies, voor jy vra, en ek beman die eiland vir die NSRI waar jy kom berg klim het. “

Op die ingewing van die oomblik, miskien met verborge motiewe, soen sy hom op die punt van sy neus en sê: “Lekker slaap. Het jy darem geniet wat jy gesien het?”

Sy swaai om en stap uit na haar woonkwartiere en ‘n welkome stort toe.

***

In die stort, waar sy eers vir ‘n minuut of twee net die warm water oor haar tam liggaam laat spoel het, het Marius se dik, onbesnede voël weer in haar gedagtes geflits toe sy haar koekie met Lavenderseep geskuim en gewas het met albei hande. ‘n Drang van seksuele lus het deur haar liggaam gegaan en sy’t meteens besef dat in die jaar wat sy al in Suid Afrika is, sy nog nooit omgang met iemand gehad het nie, die laaste was in Moeder Rusland met bleek Nikolai wat geglo het “klim op, inuit inuit, maak klaar,” is waaroor seks gaan.

Sy trek ‘n warm handdoekstofjapon om haar naakte liggaam as sy klaar gestort is en besluit om gou by die pasiënt te gaan inloer voor sy gaan slaap. Toe sy die hospitaal se deur oopmaak besef sy dis stikdonker binne en grafstil. Sy hoor net ‘n paar krieke liefdemaak buite en ‘n verdwaalde padda wat iewers eensaam kwaak vir ‘n liefdesmaat.

Sy stap met oorbekende kennis deur die vertrek tot by ‘n muurliggie wat die vertrek effens sal belig en skakel dit aan.
Marius het seker as gevolg van een van die meds se simptome begin warm kry en homself oopgeskop. Hy lê op sy een sy met sy voël in sy hand, maar hy slaap. Was dit na wat sy gesê het toe sy uitgeloop het? Sy glimlag by haarself terwyl sy nader stap na die bed om hom weer toe te gooi.

Die seksule lus van die stort kom weer oor haar en sy neem sy hand weg van sy orgaan en druk aan sy heup dat hy op sy rug draai. Sy neem die warm penis in albei haar hande en begin die skede ritmies maar eers stadig op en af skuif.
Sy wil hierdie dik meneer stokstyf sien in al sy glorie!

Sy voel hoedat sy penis begin reageer met sy bene wat outomaties begin oopskuif van mekaar, maar as die gespalkte been wil skuif hoor sy ‘n kreun en los sy voël en kyk na sy gesig. Sy oë knip-knip oop en sy beweeg tot by sy bo-lyf en sê saggies: “Askies as ek jou wakker gemaak het, maar ek wou net seker maak jy’s rustig voor ek gaan slaap.”

Hy steek sy hand uit en neem haar hand wat die japon vashou in sy hand en soen dit. Terwyl hy nog steeds haar hand vashou kyk hy op in haar oë en sê: “Jy’s vir my ‘n besondere, maar misterieuse vrou. Daar’s iets wat my aantrek na jou en dis nie omdat jy my gered het en so omsien na my nie?“

Sy laat sak haar wimpers en antwoord dat dit deel van haar beroep is en hy moenie meer lees daarin nie.

“Maar om hier op die eiland so alleen te bly? Wanneer gaan jy weer vasteland toe? Het jy darem familie of ‘n vaste vriend wat vir jou omgee?”

“Het jy ‘n vaste vriendin?”vra sy en merk sy oë is ‘n ligte groen met bruin spikkels daarin.

“Nee,” sê hy en laat los haar hand. “Jy moet oppas dat jy nie koue vang nie.”

Sy kyk af en sien die japon het heeltemal oopgeval en haar hele liggaam is ontbloot aan hom. Sy voel die rooi opstoot oor haar gesig en sy gryp die pante van die japon om haarself te bedek, maar sy hand is vinniger en hy gryp haar aan haar bo-dy.

“Nou is ons ‘kwits’ soos jy sê. Ek wil liefde maak met jou.”

“Ons ken mekaar skaars,” sê sy en kry reg om die een kant van die japon oor haar voorlyf te trek. Haar gesig is bloedrooi gebloos, maar sy kyk hom reguit in sy oë.

“Lyftaal sal ons tog moet praat, wat wil jy meer van my weet? Ons is nou fisies ontbloot aanmekaar. Ek hou van wat ek sien, voel jy nie dieselfde nie? Die verlede is verby en die toekoms hang van ons altwee af. Wat saakmaak is nou.” Sy hand streel nou oor haar dy en met die voorvingers agterom en die duim voor beweeg hy sy hand op oor haar been. Hy voel ‘n trilling van haar lyf in sy hand.

Sy plaas haar een hand op sy wang en kyk weer af na sy lende. Sy voël is nou in volle ereksie en troon in die lug. Sy los die japon en sit haar ander hand op die ander wang. Sy probeer in die diepte van sy menswees lees as sy sê: “Solank ons altyd eerlik is met mekaar.”

Sy buk af en plaas haar lippe op syne. Hy skuif sy hand vorentoe en glip sy duim aan die bokant van haar nat poesie in haar in waar hy haar klit voel harder word soos hy dit saggies vryf. Met sy ander hand trek hy haar kop af dat sy mond oor haar hele mond gaan en sy tong met hare begin stoei uit lus.

Sy ruk meteens haar lyf regop en hy staar na haar wynrooi tepels wat so hard soos albasters op haar borste pronk. Sy gooi die witjassie van haar skouers af.

“Wat van jou been?” vra sy terwyl haar een hand se vingers op en af streel oor sy bors en ribbes.

“Klim op my gesig dan eet en drink ons mekaar,” sê hy terwyl hy in haar blou oë indringend kyk.

Daar kom verwarring oor haar gesig. “Ek weet nie hoe nie, in Rusland doen ons dit nie voor ons getroud is nie.”

Met ‘n effense kreun beur hy himself orent op die bed. Haar felblou oë kyk nog steeds, amper afwagtend, reguit in syne. Haar een hand hou sy weer amper beskermend oor haar koekie en die ander hand speel met een van haar tepels.

Hy dink aan gapings in kulture, etniese verskille, ingebore, intuitiewe groei tot volwassenheid in jou eie mense se milieu … maar tog het net homo sapiens homself onderskei van die res van die diereryk om voortplanting ook te omskep in ‘n erotiese , genotvolle sensasie. Het jy al ooit ‘n hond sien glimlag as hy klimaks?

‘n Glimlag speel om sy mond as hy, palm na bo, sy hand uitsteek na Mishka. Sy staan nader en met sy linkerarm om haar skouers trek hy haar liggaam af teen sy bors dat haar gesig onder syne is en hy soen haar op haar voorkop, neus, wange en uiteindelik haar mond. Om haar balans te hou dat sy nie neermoer nie sit sy haar linkerbeen van die knie af plat op die bed langs sy lyf.

Sy skuif haar regterhand uit onder haar en voel-voel oor sy maag na sy voël. Terwyl hul monde en tonge mekaar nou verken en knibbel, soen en suig skuif Marius sy regterhand oor haar magie na haar genotsgrot toe.

Bykans tegelyk omklem sy die dik penis wat haar alles laat begin het en hy skuif twee voorvingers in haar koek in. Sy begin die voorvel ritmies op en af skuif en hy skuif sy voorvingers opwaarts binne haar dosie naby die die poesopening.

Haar gesig trek meteens weg van sy mond en haar mond is gapend oop en haar oë soos pierings.

”Bolsjoi! Waar vat jy nou! Dis onmenslik lekker, hou net aan daar !” Sy gryp sy gesig en verorber weer sy mond terwyl haar ander hand nou sy voël baie vinnig masturbeer.

Marius besef hy het een van die min kere die jackpot geslaan en haar g-kol ontdek en stimuleer dit net so vinnig as wat sy aangaan met hom. Hy voel pyn steke opskiet vanaf sy been maar dit is asof dit die fisiese genot net na ‘n hoër vlak vat.
Hul klimakse is sekondes uitmekaar. Sy voel hoe haar bo-been wat nog staan, seer stamp teen die raamwerk van die bed en die ander knie in sy rug slaan soos haar poes sy vingers opvreet en intrek. By haar hand voel sy die kom stroom, stort en vloei oor haar kneukels van sy wortel. As sy klimaks skree sy: “Gromkaya lyubov” en haar gesig is vertrek in intense genot.
Marius kreun ‘n lang kreun as hy oor die rant stort.

Haar hande grawe albei in sy rug in en sy byt in sy skouer in om haar gil te stol . Hy kneus haar koek met sy hele hand met twee vingers nog binne haar en die ander hand klem in haar skouer in wat hy vashou.

Mishka kom regop en laat sak haar been wat op die bed gerus het. Sonder om in sy gesig te kyk druk sy sy skouers terug dat hy weer plat lê en raap die japon op van die vloer. Sy trek dit nie aan nie, gooi dit net om haar skouers en trek een van die higiëne doekies uit die waterdigte houer op die kassie langs sy bed. Sy vee sy kom vinnig af wat haar hele ander hand bedek, gooi dit in die drommetjie langs die bed en trek nog ‘n doekie uit en draai haar rug op hom terwyl sy haar koekie afvee en oral daarom asof hy by haar gekom het. Oor haar skouer sê sy: “Ek vra verskoning. As dokter-pasiënt was dit oneties wat sopas gebeur het en as vrou is ek nie van losse sedes nie wat met ‘n vreemdeling so iets doen nie. Ek het nog net met een man intiem verkeer en dis ‘n vergete lover in Rusland.”

Sy vat die twee kante van die japon bymekaar voor haar en draai om en gooi die tweede doekie in die drom. Sy kyk vir die eerste keer weer na hom. Sy twee hande staan koepeltjie oor sy geslagsdele en hy vra: “Sal jy omgee om my ook skoon te maak hierso?” Hy vat sy hande weg. Sy oë is vraend in hare.

Mishka steek albei arms deur die moue van die japon voordat sy dit styf toeknoop. Vir ‘n fraksie het Marius haar hele, goddelike naak liggaam gesien en sy voël wil reageer. Sy trek weer twee doekies uit die houer en begin om sy voël en onder die ballas afvee. Met ‘n glimlaggie wonder sy by haarself of alle mans so baie kom tydens klimaks. As sy die stang optel wat alweer half-mas is, om skoon te maak. Ruk dit in haar hand. Sy kyk skerp op na sy gesig.

“Dit kan nie oneties wees as dit uit ‘n gemeenskaplike lus ontketen is nie … en ek het dit, soos jy kan sien, ontsettend geniet. Was dit nie vir jou lekker nie?“

Sy klem sy voël vas in haar hand en leuen oor dat haar gesig byna teen syne is.

“As dit is hoe ‘n ware orgasme moet voel, was dit die lekkerste en intenste ervaring wat ek al ooit fisies ervaar het.” Fluister sy by sy mond. Sy lippe gaan oop en haar mond vou in syne in. Die soen is egter nou ‘n verwisseling van emosies. Stadig, sensueel, strelend … elkeen wil daarmee vir die ander iets oordra wat nie slegs eroties is nie. Sy trek haar mond terug dat hul lippe nog ‘n sekonde aanmekaar wil vaskleef wanneer sy voel hoe sy penis kloppend dik word en begin groei in haar hand.

“Die ware orgasme kan jy net beleef met my in jou,” sê hy saggies.

“Ek wil jou in my hê,” antwoord sy.

Sy gooi die japon weer af en klim oor sy liggaam op die bed met haar boude na sy gesig. Sy plaas haar hande langs mekaar op die bed tussen sy oop bene en skuif af dat haar poes nou bokant sy meneer is. Wanneer sy die dik lang penis vasvat in die een hand terwyl sy haar onderlyf laat begin sak sê sy: ”Miskien is dit die beste kans dat jou been nie seer sal kry nie.”

Marius kyk af oor sy onderlyf na haar holletjie en gladgeskeerde koekie met die lippe half-oop wat nou sy voel wil omsluit. Daar hang ‘n druppel aan die buitelip net voor hy ingaan.

Mishka gaan sak in op sy volle lengte en skree: “ty takoy bol’shoy … hy is so groot.” Sy kreun.

Hy wil nog sê: “… maak ek jou s-e-e … o bliksem!”

Sy antwoord met ritmiese kreuntjies soos sy hom nou ongenadiglik al hoe vinniger ry. Toe sy groot glans haar lippe oopvou met pyn toe hy in haar gaan het sy wrang besef hoe klein Nikolai eintlik was in vergelyking en toe hy eers heeltemal in is het haar kanaal amper outomaties van binne sy penis probeer vasgryp in genot. Toe begin sy ry … inuit inuit inuit.

Hy het steekpyne voel opskiet van sy gebreekte been af, maar dis asof dit skielik oorvleuel word deur wit. Sy genot van sy seks was soos sagte wit wolke waardeur jy probeer vlieg, maar daar beur net meer en meer watte-wit sagtheid om jou.
Soos sy klimaks begin opstoot sien hy die wolke begin slierte maak asof dit opbreek …

Met ‘n kreun is daar skielik helder blou lug as hy skoot na skoot van sy saad in haar skiet en die vlymskerp klimaks rippel deur sy hele lyf,

Asof dit haar teken was gil Mishka “lyubov…lyubovvvvv…aaaa.“

Haar hele liggaam gaan in tremor en ruk so dat hy dink sy gaan van die bed afval. Hulle pieke van hul klimaks begin taan en die ritme kalmeer tot ‘n laaste in en uit stoot. Mishka val vorentoe met haar bolyf tot op haar elmboe tussen sy bene en Marius kyk af oor sy lyf en sien sy penis, nou vergenoegd, slap uit haar gly.

Altwee se uitasem liggame kom stadig tot bedaring. Marius maak sy oë toe en wonder of hy al ooit in sy lewe so behaaglik gekom het. Hy kom halfpad orent en vryf met sy handpalms oor haar rug en boude en sê: “Dankie, dit was wonderlik,” en lê weer terug.

Mishka stoot haar bo-lyf orent van haar elmboe tot op haar hande en kan nie glo dat sy half bewerig voel nie. Sy lig haar een been versigtig oor sy lyf tot op die vloer tot sy regop staan. Sy kyk af na sy slap, nat penis en omvou dit in haar een hand en voel die slym van hul liefdessappe tussen haar vingers deursypel.

Dan lig sy eers haar kop en kyk in sy oë wat na haar staar: “Ek het nog nooit in my lewe so’n intense, lieflike ervaring gehad nie. Ek sal dit nooit vergeet nie.“

Die kras, skerp kraak van die kommunikasiestelsel versplinter, uit die hoek van die vertrek die oomblik tussen hulle en haar lyf ruk soos sy skrik.

“Alpha 3 na Ilios … Alpha 3 na Ilios … Oor.”

Sy swaai om en binne ‘n paar tree tel sy die mikrofoon op en druk die antwoordknoppie.

“Ilios ontvang … Oor.” Sy vee haar hare uit haar oë met die ander hand en draai weer haar liggaam om na Marius toe.

Met ‘n eggo fluit kom die stem weer oor: “Alpha 3 … ons wil ons passasier weer kom optel in die oggend … Oor.”

Sy kyk vir Marius wat sy kop heftig heen en weer skud.

“Ilios … julle passasier het ‘n klein ongelukkie gehad, maar ek versorg hom goed met die nodige behandeling en medikasie … en my proviand is voldoende. Julle kan hom Vrydag kon afhaal as dit gerieflik sal wees?… Oor.”

Alpha 3. Positief, oor en uit.” Die stilte hang dik in die lug.

Marius strek sy hand uit na haar, palm na bo: “Dankie.”

Haar bene sweef, amper grasieus, die paar treë tot by hom met haar vrug wat nog nat blink daartussen.

Haar heupe is by sy skouer wanneer sy met haar hand sy hare liefderik wegvee uit sy oë en sê:” Nou is jy darem nog ‘n paar dae by my op die eiland.“

Hy skuif sy hand tussen haar bene deur en omklem haar boude terwyl sy middelvinger haar agterste opening stimuleer en hy haar ook nadertrek na sy gesig wat hy effens opgetel het en met sy tong streel hy haar genotgrot van bo na onder.

Sy tree dadelik terug en haar gesig is rooi tot op haar hals as sy stamel: “N-n-ee w-wag, dat ek e-ers my skoonmaak en vir ons kosmaak.” Aan die trilling in haar lyf kan hy sien dat sy teen haar eie behoefte stry.

***

Die twee dae voor Vrydag het Marius, met die beperking van die gespalkte been, alle posisies van die Kama Sutra wat hy kon onthou en nuutgeskepte variasies van sy eie vir Mishka geleer, gedeel en geniet. Hul energie was onuitputlik en hulle het op die tweede nag aan die slaap geraak met Marius se penis nog binne in Mishka!

Vrydagoggend het hy met Mishka se hulp, wat hom vir oulaas gewas het, weer al sy klere aangetrek en sy goed bymekaar gesit.
Hy staan voor haar en lig haar kennetjie op en kyk in die felblou oë waar hy ‘n nattigheid bespeur.

“Ek sal jou nooit vergeet nie,” sê hy … (sluk) “Wat was vir jou die lekkerste?”

Hierdie keer bloos sy nie. “Toe jy my geeet het.” Haar tong gly oor haar lippe. (Hy onthou dat sy nog probeer keer het, maar toe sy lippe haar vrug omvou het en sy tong haar oor en oor verken het het sy met gebuigde rug in sy mond in, hard en aanmekaar gegil.)

Hy plaas sy hande op haar skouers om haar vir oulaas vas te druk teen hom as hy die fregat se skril fluit onder by die strand hoor. Sy stoot hom egter liggies weg en sak op haar kniëe. Terwyl sy die kortbroek en onderbroek met een vat afskuif oor sy boude kyk sy op na hom en sê: “Ek gaan nie saam af na die boot toe nie, ek is te emosioneel.”

Sy begin sy penis te stimuleer wat alreeds halfmas uit die kortbroek gekom het. “Hierdie Godgegewe dae wat ons bymekaar deurgebring het was vir my asof ons getroud is. Hierdie is my afskeidsgeskenk.“

Sy neem sy , nou erekte voël, in haar hand en skuif die voorhuid af en omvou sy glans met haar lippe.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Bergklim op Cape Ilios

  • December 29, 2017 at 9:50 pm
    Permalink

    Dis die heel beste storie wat ek NOG op Kombiekiehier gelees het ! Fantasties, Wille – doe zo voort !

    Reply
  • October 30, 2017 at 7:14 am
    Permalink

    Will, n baie goeie stroie!!! Jy moet asb n opvolg skryf, ek glo daar is nog baie “liefde” tussen die twee……
    Welgedaan!!!!

    Reply
  • October 28, 2017 at 2:00 pm
    Permalink

    Wille ….stuur vir my die koordinate….ek het ‘n behoefte aan bergklim op daai eiland…

    Reply
  • October 27, 2017 at 3:35 pm
    Permalink

    Wanneer mag ek die eiland besoek asb. Weereens meesterlik ou Will. Jou storie erg geniet.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)